PanSALB HOU SUID-AFRIKAANSE GEBARETAAL (SASL) INDABA

PERSVERKLARING VIR ONMIDDELIKE UITREIKING 08 MAART 2023, PRETORIA PanSALB HOU SUID-AFRIKAANSE GEBARETAAL (SASL) INDABA As deel van die viering van Internasionale Menseregte hierdie maand, sal die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSALB) vanaf Donderdag 09 Maart tot Vrydag 10 Maart 2023 ‘n Indaba hou oor Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SASL) by die Premier Hotel, OR Tambo, Gladiator Straat 73, Kempton […]

PanSALB BIED GRAAD 4 ISIXHOSA SPELKOMPETISIE AAN

PERSVERKLARING VIR ONMIDDELIKE UITREIKING 23 FEBRUARIE 2023, PRETORIA PanSALB BIED GRAAD 4 ISIXHOSA SPELKOMPETISIE AAN Ter viering van die Internasionale Moedertaaldag hierdie jaar, gaan die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSALB) in samewerking met Iziko Museums Suid-Afrika, die Kaapse Skeireiland Universiteit van Tegnologie (CPUT), die Wes-Kaapse Taal Komitee en die Wes-Kaapse Regering, die Graad 4 isiXhosa spelkompetisie […]