
PanSAT DEEL IN DIE NASIONALE VIERING VAN 100 JAAR VAN AFRIKAANS AS ’N AMPTELIKE TAAL
Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) sal op Donderdag, 8 Mei 2025 saam met die nasie ’n eeu herdenk sedert die amptelike erkenning en standaardisering van
Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) sal op Donderdag, 8 Mei 2025 saam met die nasie ’n eeu herdenk sedert die amptelike erkenning en standaardisering van
PERSVERKLARING EMBARGO: 21 MAART 2024 20 MAART 2024, PRETORIA PanSAT VERSLAG VIND DAT NASIONALE DEPARTEMENTE & ENTITEITE NIE VOLDOEN AAN DIE WET OP DIE
Die Wet op die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (Wet Nr. 59 van 1995, soos gewysig), in artikel 8(8)(c), laat PanSAT toe om Nasionale Leksikografiese Eenhede (NLE’e)
Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) nooi hiermee lede van die publiek, verkieslik geassossieerd met akademiese-, kulturele-, tradisionele-, en gemeenskapsgebaseerde organisasies of – instellings, met ‘n
Die LUR van die Departement van Kuns, Kultuur, Sport en Ontspanning in konsultasie met die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) maak hiermee ’n oproep om nominasies
Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) maak hiermee ’n oproep om nominasies van kandidate wat sprekers is van die amptelike tale in die Vrystaat provinsie, insluitend