Die doel van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad is om veeltaligheid in Suid-Afrika te bevorder deur:
die beste gebruik van die land se linguistiese hulpbronne aan te moedig ten einde Suid-Afrikaners te bevry van alle vorme van linguistiese diskriminasie, oorheersing en verdeeldheid en hulle in staat te stel om gepaste linguistiese keuses uit te oefen vir hul eie welsyn sowel as vir nasionale ontwikkeling.