PanSALB BIED GRAAD 4 ISIXHOSA SPELKOMPETISIE AAN

PERSVERKLARING

VIR ONMIDDELIKE UITREIKING

23 FEBRUARIE 2023, PRETORIA

PanSALB BIED GRAAD 4 ISIXHOSA SPELKOMPETISIE AAN

Ter viering van die Internasionale Moedertaaldag hierdie jaar, gaan die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSALB) in samewerking met Iziko Museums Suid-Afrika, die Kaapse Skeireiland Universiteit van Tegnologie (CPUT), die Wes-Kaapse Taal Komitee en die Wes-Kaapse Regering, die Graad 4 isiXhosa spelkompetisie aanbied by die Garden Court hotel in Kaapstad.
Die kompetisie word aangebied onder die tema “Veeltalige Onderwys: ‘n Noodsaaklikheid om onderwys te transformeer” en die doel van hierdie spelkompetisie is om leerders se lees- en kompeteringsvaardighede te verbeter, asook om hulle te help om hul selfvertroue op te bou.

Die kompetisie beoog om linguistiese diversiteit en veeltalighed as ‘n belangrike element vir volhoubare ontwikkeling te bevorder.

LEDE VAN DIE MEDIA WORD GENOOI OM DIE KOMPETISE BY TE WOON ONDER DIE VOLGENDE REËLINGS:

Datum : Saterdag, 25 Februarie 2023
Plek : Garden Court Hotel, Nelson Mandela Boulevard, Kaapstad
Tyd : 08h00
Besprekings: Mnr. Siphiwe Mabasa by siphiwe@pansalb.org of Me. Musa Sekese by musa@pansalb.org
Media Navrae: Me. Ntombentle Huluhulu (Hoof: Bemarking en Kommunikasie) Selfoon nr.: 061 581 5216

Share:

Facebook
Twitter
Pinterest
LinkedIn

Related Posts

Afrikaanse Taalfees op 9 Mei 2026

Saamgestel deur Charles Human en Mar’c Scholtz Geproeflees deur Dr. Francois Smith Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se Ministeriële geleentheid ter viering van

Afrikaans tussen erfenis en toekoms

By Roné Wierenga en Prof Terrence Carney By die 30-jarige viering van Suid-Afrika se demokratiese Grondwet, kan die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad terugkyk oor ’n komplekse verlede,