PanSALB BIED GRAAD 4 ISIXHOSA SPELKOMPETISIE AAN

PERSVERKLARING VIR ONMIDDELIKE UITREIKING 23 FEBRUARIE 2023, PRETORIA PanSALB BIED GRAAD 4 ISIXHOSA SPELKOMPETISIE AAN Ter viering van die Internasionale Moedertaaldag hierdie jaar, gaan die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSALB) in samewerking met Iziko Museums Suid-Afrika, die Kaapse Skeireiland Universiteit van Tegnologie (CPUT), die Wes-Kaapse Taal Komitee en die Wes-Kaapse Regering, die Graad 4 isiXhosa spelkompetisie […]