Afrikaans oral waar jy kyk in die digitale wêreld

Benito Trollip Navorser by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLaR) Lid van die NTLA benito.trollip@nwu.ac.za   Die rol wat tegnologie in die lewe van mense wêreldwyd speel, is onmiskenbaar. Al kan die mate waartoe ons met tegnologie te doen kry verskil, is dit nie te betwyfel dat ons op een of ander manier met […]