OPROEP OM NOMINASIES VAN KANDIDATE OM OP DIE VRYSTAATSE PROVINSIALE TAALKOMITEE (PTK) VAN PanSAT TE DIEN

Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) maak hiermee ’n oproep om nominasies van kandidate wat sprekers is van die amptelike tale in die Vrystaat provinsie, insluitend Khoi- & Santale; Suid-Afrikaanse Gebaretaal en enige ander erfenistale soos erken deur artikel 6(5)(b) van die Grondwet, om op die Vrystaatse Provinsiale Taalkomitee van PanSAT te dien. Die termyn van […]