Lynthia Julius, lid van die Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans, ontvang die Eugène Maraisprys vir Poësie

By ANLB Chairperson Die Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans wens graag die konvenor van ons tegniese komitee vir letterkunde, me. Lynthia Julius, hartlik geluk met die Eugène Maraisprys vir Poësie wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aan haar toegeken is vir haar digbundel Kinderlê. Hierdie prys word toegeken vir ’n skrywer se eerste […]
Afrikaans tussen erfenis en toekoms

By Roné Wierenga en Prof Terrence Carney By die 30-jarige viering van Suid-Afrika se demokratiese Grondwet, kan die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad terugkyk oor ’n komplekse verlede, en ook uitsien na ’n opwindende toekoms. Afrikaans is reeds vir meer as ’n honderd jaar een van Suid-Afrika se amptelike tale en is vandag steeds ’n lewenskragtige, wydverspreide en […]