PanSAT DEEL IN DIE NASIONALE VIERING VAN 100 JAAR VAN AFRIKAANS AS ’N AMPTELIKE TAAL

Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) sal op Donderdag, 8 Mei 2025 saam met die nasie ’n eeu herdenk sedert die amptelike erkenning en standaardisering van Afrikaans as ’n amptelike taal. Hierdie mylpaal merk die aanname van die Wet op die Amptelike tale van die Unie Wet Nr. 8 van 1925 wat Afrikaans formeel gevestig het, […]