ʼn Fokus op kindertaal en die nodige assesseringsinstrumente in ʼn Suid-Afrikaanse konteks

Deur Nina Brink en die Kindertaalontwikkelingsnoduslede Kinders se taalgebruik word deur hul sosiale, kulturele, geografiese en taalkundige omgewings gevorm en hierdie faktore het ʼn effek op hul neurokognitiewe groei. Dit is derhalwe noodsaaklik om vroeë taalontwikkeling in verskillende kontekste te bestudeer. In ‘n veeltalige land soos Suid-Afrika bied sodanige navorsing belangrike insigte in hoe kinders […]